LEESSTOF    

Opstal
BOEKinfo
incitatus
voorblad+
oorwegings
inhoudsopgawe
inleidend
wat nou?
belydenis
aanhalings
VOLKEREG
Regsargumente
KGS Mandaat
Quo Vadis?
HANDVES

English home

Opstal Boer of Afrikaner? Globalisering Rassisme Wat is "PK"? Call to Patriots Secession Locke Volklose volksleiers

Leersame artikels:

'n Aantal leersame artikels vir die fynproewer word hier geplaas. Die bedoeling daarvan is om lesers te stimuleer om nuwe vrae te vra en om hulle toe te rus met denkbeelde en argumente wat verskillende kante van 'n saak toelig. 

Dis van deurslaggewende belang om 'n begrip te ontwikkel van die magspolitiek van die dag wat nie net in Suid-Afrika nie, maar in die hele Westerse wêreld, met 'n ystergreep heers. 

In hierdie opsig moet ook begryp word dat die skynbaar uitgediende "Marxisme" lank ver van dood is. Dit word in toegepaste vorm en in kwader trou met 'n dik heuningkwas toegesmeer oor prakties alles wat met die term "politieke korrektheid" versinnebeeld word.

Lees hier kritiese artikels oor die volgende:

  • die historiese agtergrond tot Boer-identiteit,
  • globalisering en die Afrikaners ('n voordrag deur Dr. P.C. Wagener oor sistematiese pogings sedert die vroeg 1960's deur o.m. die leidende internasionale bankiers om die Afrikaner (in die breedste sin van die woord)  van alle mag te stroop)
  • die begrip rassisme uit onderskeie kritiese oogpunte
  • die begrip "Polities Korrek", asook
  • 'n skitterende stukkie skryfwerk van meer as 200 jaar gelde, getiteld "A call to Patriots" deur Thomas Payne
  • 'n aangrypende artikel oor die betekenis van die begrip sesessie deur Dr. Livingston
  • Aanhaling oor vryheid uit John Locke se werke
  • 'n satiriese kyk deur Brolloks na "volklose volksleiers"

"One has not watched life very observantly 
if one has never seen the hand that kills tenderly.
"

~Friedrich Nietzsche, Beyond Good and Evil, IV.69

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Oval: SOET IS DIE STRYD  ~I.D. du Plessis
 Uit: Land van ons Vadere
Jy sê die stryd is verlore, 
Ons nasie te arm en klein, 
Ons taal uit ’n drang gebore 
Wat een van die dae verdwyn? 
My broer, dit mag heeltemal waar wees. 
Wie weet wat die toekoms gaan baar?
 Miskien moet ons oormôre klaar wees. 
Om weer hierdie droom te laat vaar; 
Maar as ons net altyd moet strewe 
Na wat tot oorwinning gaan lei, 
Wat baat dan die stryd van die lewe 
Waarin ons onseker moet bly? 
Solank jou bedoelings maar goed is, 
Gaan jy jou oor neerlae kwel? 
Solank jy volhard en vol moed is – 
Dis tog die probeerslag wat tel! 
Nee, soet is die stryd vir die stryer, 
Al moet hy uiteindelik verloor; 
Maar die man wat sy deelname weier, 
Is die man wat sy nasie vermoor.

Opstal BOEKINLIGTING VOLKEREG LEESSTOF BOEKPROJEKTE PRODUKTE en DIENSTE VERKLARINGS GESKRIFTE, TOESPRAKE

Ontwerp & © Incitatus  ~ Webmeester:  impromptu@telkomsa.net

Hit Counter