|
Incitatus
|
|
|
Incitatus was die naam van die perd van die Romeinse keiser, Caligula. Hierdie keiser het homself eenmaal so vir sy Senatore se stiksienigheid vererg het dat hy besluit het om aan sy volbloedhings, genaamd Incitatus, 'n Senaatsetel toe te ken. Volgens die keiser was die swyende teenwoordigheid van Incitatus meer werd as die deurmekaar gebabbel, lewensmoeë en rugstekende gebrek aan oortuigingsmoed van die meeste Senatore. In die uitstekende (vir jong geeste 'n moet-lees!) essay, "The Sportive Origin of the State" (gepubliseer in die vertaalde boek: History as a System), gebruik die Spaanse filosoof, José Ortega y Gasset, die beeld van Incitatus as aanduiding van die kernonderskeid tussen oorsaaklike verbande in die natuur en die lewensprinsiep van aansporing in die menslike karakter. Dié term is die oorsprong van die Engelse woord "incite" en die Afrikaanse "aanmoedig", en selfs motivering. Ons haal aan in die Engels:
What
is Incitement ? “The
expression most fragrant with the scent of life, But
when the spur’s point 1883-1955 Spanish philosopher |
|
Ontwerp & © Incitatus ~ Webmeester: impromptu@telkomsa.net
|