'n VISIE VAN VRYHEID    

Opstal
BOEKinfo
incitatus
voorblad+
oorwegings
inhoudsopgawe
inleidend
wat nou?
belydenis
aanhalings
VOLKEREG
Regsargumente
KGS Mandaat
Quo Vadis?
HANDVES

English home

BOEKINLIGTING VOLKEREG LEESSTOF BOEKPROJEKTE PRODUKTE en DIENSTE VERKLARINGS GESKRIFTE, TOESPRAKE

Welkom by die internetblad vir die 2007-uitgawe van die boek:

Click on Visions of Freedom for an English summary of the book

Boekinligting

Die linkerkantse rooi kolom (onder BOEKinfo) verskaf die skakels na die inligting oor Visies van Vryheid.

 Ons voorsien die voorbladprent, reklamemateriaal,  inhoudsopgawe, inleidende hoofstuk, enkele kort uittreksels, asook sommige van die aanhalings wat in die boek gebruik word. Vind ook hier uit hoe om die boek te bekom: 'n eenvoudige
bestelvorm maak alles maklik!

    Volkereg

Dis van kardinale belang dat ons mense hulself met kennis van die Volkereg toerus. Dan sal hulle tenminste nie weens 'n gebrek aan kennis ondergaan nie! Klik op die rooi kolom links op die skakels onder VOLKEREG.

Op hierdie blad vind u verskeie skrywes aangaande kernbegrippe in die internasionale reg wat op ons situasie van toepassing is, bv. die Handves van die Regte van die Boervolk.

 

Interessante Leestof

 identiteit, rassisme, politieke korrektheid, volkspatriotisme, sesessie, internasionale onderdrukking, globalisering,  volklose volksleiers, ens.

 

   Boekprojekte

~Hoe om te oorleef in die stad en in die veld (g.d.)
~Slachtersneck (1815: nuwe 2007 Engelse uitgawe)
~Roepstemme uit die vrouekampe (1917)
~Historiese vryheidsgeskrifte (2007)

   
Menings en Verklarings

persverklarings deur die KGS
ope brief aan die ISS, oor begrafnishou,  'n wegloper, BM-saak mediaverklaring, sekurokrasie

 

L.W.: die volledige inhoud van hierdie subbladsy is slegs beskikbaar op kompakskyf (gratis met boek)

    Verdere Gesprekke

~ oor Art. 235 ~ "Valse versoening op Geloftedag?" ~ "Bloed, bodem, vryheid" ~ "Strewe is lewe" ~"Die gang van erkenning" ~ "Vrede in ons tyd? Visie, leierskap, karakter" ~"300: Herlewing van die Republikeinse  ideaal"                               EN VELE MEER!!

L.W.: die volledige inhoud van hierdie subbladsy is slegs beskikbaar Op kompakskyf (gratis met boek)

Produkte & Dienste

HOU HIERDIE BLADSY DOP VIR MEER INLIGTING:

materiaal wat bestel kan word:
Handves-plakkaat VvV-brosjures
T-hemde  boekmerke bufferplakkers  lisensieskywe
De La Rey stresballetjies
mms-prentjies vir VvV
selfoon luitone
en vele meer

 [bestellingsbesonderhede ssm]

aankondiging binnekort:

JEUGLEIERSKAPSONTWIKKELING:
'n OPLEIDINGS-INISIATIEF van die
Sentrum vir
Praktiese Dialoog


Kry u eie meterlange HANDVES-plakkaat (Handves van die Regte van die Boerevolk): Klik vir besonderhede

 

Oval Callout: ons stem ook vir De La Rey!!!

 

 

 

 

 

Klik op
Incitatus

om uit te vind wat dit beteken

"Moed is die uitnemendste van alle karakterdeugde, want iemand sonder hierdie deug beskik oor geen veilgheidsmaatreël om enige van die ander deugde te beskerm nie."
~Samuel Johnson

 

Aangevuur deur die Rütli-eed om Switserland te bevry, ontvoog Wilhelm Tell homself van die Oostenrykse onderdrukkers wat hom gevange probeer hou.


    Die geheim van alle oorwinning lê in die organisering van dit wat nie vanselfsprekend is nie. Oswald Spengler

 


'n FEIT soos 'n koei:
Die ontwikkeling van Internetmedia is die een gebied waarop "Her Master's Voice" (die globalistiese  NWO-media) sukkel om die verspreiding van die waarheid volgens ons perspektief gestop te kry. 
Waarheid is egter soos 'n kurkprop: elke keer as gemeen word dis vir goed onderdruk, skiet die proppie op 'n ander plek op.... en die see is groot! 'n Kurkprop sink nooit: dit dryf maar altyd op die water.
Volgens die antieke Grieke beteken waarheid aletheia: dit dring altyd na openbaring. Dis onmoontlik om vir altyd te onderdruk! Daarom dat kennis nie alleen deug is nie, maar ook mag.


'n roos met enige naam ?  'n vlag met enige motief....?

DIE VIERKLEUR  WAPPER WEER !!!!

 

 

Opstal BOEKINLIGTING VOLKEREG LEESSTOF BOEKPROJEKTE PRODUKTE en DIENSTE VERKLARINGS GESKRIFTE, TOESPRAKE

Ontwerp & © Incitatus  ~ Webmeester:  impromptu@telkomsa.net

Hit Counter