|
Wat Nou?
|
|
|
’n opruiende boodskappie aan die Boerejeug van vandag Herontdek jouself. Bou jouself op. Glo in jouself. Mediteer oor jou sondes. Bid vir jou Volk. Bely jou God. Leer wat Boerwees vir jou beteken. Gee terug wat jy neem. Maak jou eie toekoms. Leer van vooraf ‘lees’ en ‘skryf’. Ken jou erfenis. Wees die ligtheid oor enige swarigheid. Treur saam, lag saam. Omhels elke oomblik. Praat die Boeretaal. Eet, drink, slaap, dink, droom, doen vryheid. Breek die kettings. Gooi dit vir ewig af. Gesels oor vryheid en dra die boodskap uit. Werf al jou vriende vir vryheid. Wees rebels. Wees trots. Skep moed. Oorwin jou vrese. Groei hare op jou tande. Word ’n vryheidsaktivis. Stel ’n voorbeeld vir jou ouers. Sluit aan by ’n groeiende skare. Word wat jy kan wees. Droom in vele kleure. Doen wat jy moet. Voed die oupas en oumas op. Leer jou boeties en jou sussies. Voed jou maatjies op. Maak hulle trots op jou. Loop voor. Dra daagliks die kleure van vryheid. Kweek ’n sin vir humor. Eis jou Boerskap op. Praat net Boeretaal. Word meer as wat enigiemand van jou verwag. Maak jou verskil. Maak ons toekoms jou eie. Verander die wêreld. Word ’n medestryder vir Kulturele Geregtigheid. Sê JA vir selfbeskikking: JA vir vryheid! JA vir die GROOT WEIERING. Skrik wakker uit die Azaniese droomwêreld. Weier dat vreesagtigheid, rigtingloosheid en kultuurloosheid oor jou regeer. Wees dislojaal aan die selfvernietigende lottomentaliteit wat tans hoogty vier. Sê volstrek nee aan enigeen wat glo: "elkeen vir homself en die duiwel vir almal." Lag die Reënboognasie uit: dis ’n psigopatetiese illusie. Glo niks wat die Azaniese regime aan jou opdis nie. Draai daai televisie andersom. Of beter: “sit dit af, hou dit af”. Luister na jou gewete. Reageer op jou instink vir oorlewing. Sê nou NEE vir diegene wat vir ons nee sê. Steek tong uit vir vreemde oorheersing. Verwerp elke parasiet. Verag tweegatjakkalse en verraaiers. Haat enigeen wat jou mense leed toewens of aandoen. Haat die grondrowers. Bid ellende af tot op die vyfde geslag van ons volksmoordenaars. Gee die vryheidshaters grys hare en slapelose nagte. Moenie jou honde keer as hulle die “eies” wat met die regime teen ons vryheid saamsweer, wil hap nie. Ruik verraaiers uit. Maak hulle bande pap. Wys die manteldraaiers uit. Sit jou voet neer teen plaasterroriste. Weier om ’n slagoffer te wees. Nee vir grondroof. Nee vir volksmoord. Trek dwars as dit moet. Weier om in ’n blik gedruk te word. Wys ’n toffie vir elkeen wat ons vryheid verag. Kap jou hakskene in teen die dubbelpraters. Maak jou rug styf vir dié wat vryheid afwater. Met sulke mense: speel die man én die bal. Eis erkenning van ons vryheidsreg. Eis gelyke erkenning van ons selfwaarde. Steek terug tong uit vir enige Azaniese rassis. Weier om bloot as ‘witmens’ geklassifiseer te word. Koggel terug. Lag die gekke gelykheidstollenaars uit. Wantrou die mooipraters. Negeer ALLES en ALMAL wat ons vryheid negeer. ’n Nee vir slawerny is ’n Ja vir vryheid.
Wat staan ons dan te doen?
|
|
Ontwerp & © Incitatus ~ Webmeester: impromptu@telkomsa.net
|